ElJoSa | Aristea Rugby Dag

ElJoSa het die voorreg gehad om Saterdag se Rugby dag by Laerskool Aristea te borg.

Wat n heerlike dag was dit nie! Dankie aan die skole wat betrokke was:
Laerskool Aristea Primary School
Laerskool Fanie Theron Primary
Parow East Primary School

Baie geluk aan al die spanne en n groot geluk aan elke ‘Man Of The Match”!

ElJoSa is ook betrokke by Laerskool Aristea se Netbal spanne, binnekort pronk hul met nuwe beffies.